Wat op aarde is aan die gang?: 1 Profisieë wat jy nie mag ignoreer nie (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Wat op aarde is aan die gang?: 1 Profisieë wat jy nie mag ignoreer nie (Afrikaans Edition)

Price not available for Canada

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) David, Dr Jeremiah
ISBN / ASIN B00I0C4WS6
ISBN-13 978B00I0C4WS0
Marketplace Canada 🇨🇦
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Wat se die Bybel regtig oor die eindtye? Wie se teoriee oor hierdie onderwerp kan ‘n mens glo? Dit is vir die gewone mens soms moeilik om al die inligting bymekaar te sit om ‘n prentjie te vorm van hoe die eindtye regtig sal wees.

In wat op aarde is aan die gang? Identifiseer die New York Times topverkoperskrywer, Dr. David Jeremiah, die tien belangrikste Bybel profesies oor die eindtye aan die hand van hedendaagse wereldgebeure. Hy verduidelik dit sodat die deursneemens dit kan verstaan en op ‘n maklik verstaanbare manier help hy jou om die raaisels van die tyd op te los.
Raaisels wat ontleed word, sluit in:

Hoe word profesie bewaarheid in moderne Europa?
Hoekom is Israel so belangrik?
Wait is die verband tussen oliereserwes en Islamitiese terrorisme?
Speel die Verenigde State ‘n rol in profesie?
Hoe moet ons in die eindtye leef?
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next