Stil punt van die aarde (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Johann de Lange
PublisherHuman & Rousseau
ISBN / ASINB00ID1TPA4
ISBN-13978B00ID1TPA1
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
Aangrypende gedigte deur ’n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wêreld – ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie.
’n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as ’t ware “’n stilte, ’n bewoënheid – intens, maar innig,” aldus Henning Snyman.
’n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as ’t ware “’n stilte, ’n bewoënheid – intens, maar innig,” aldus Henning Snyman.