Detoks vir die siel (eBoek): Word vry van toksiese invloede (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00IMC6F7U.html

Detoks vir die siel (eBoek): Word vry van toksiese invloede (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00IMC6F7U
ISBN-13978B00IMC6F73
MarketplaceFrance  🇫🇷

Description

Ons kry dikwels onwetend ’n gereelde dosis geestelike gifstowwe in wat ’n bedreiging is vir ons verhouding met God. Craig Groeschel wil hê elke gelowige moet leer om NEE te sê vir die dinge wat hul siel vergiftig.
In DETOKS VIR DIE SIEL kyk Craig na die gifstowwe waarmee mense daagliks te doen kry. Hierdie dinge is ’n bedreiging vir hul gesondheid, geloof en getuienis teenoor ander. Die boek is in drie afdelings verdeel en bespreek toksiese optrede, toksiese emosies en toksiese invloede.
Craig behandel relevante onderwerpe soos:
• om eerlik te wees met jouself
• griewe, woede en vrese
• die vals beloftes van materialisme en kulturele gifstowwe
DETOKS VIR DIE SIEL bied ’n geestelike ingryping wat lesers sal lei tot ’n ryk en oorvloedige lewe in Christus.

More Books by Craig Groeschel

Donate to EbookNetworking
Prev
Next