Openbaring ontsluit (eBoek): n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00J09ZBZQ.html

Openbaring ontsluit (eBoek): n Verrassende perspektief op die laaste boek in die Bybel (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Riekert Botha
ISBN / ASINB00J09ZBZQ
ISBN-13978B00J09ZBZ3
Sales Rank1,189,928
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?"
Riekert kyk in OPENBARING ONTSLUIT na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek:
• Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap?
• Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het?
• Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die skrywe van die boek?
• Wat was God se boodskap aan daardie mense in daardie tydvak en spesiale omstandighede?
Riekert bespreek dan die boodskap aan die sewe gemeentes en die sewe visioene in Openbaring teen hierdie agtergrond.
OPENBARING ONTSLUIT bied ’n verrassende, vars perspektief op die laaste boek in die Bybel. Dit is ideaal vir elkeen wat ’n verstaanbare uitleg van Openbaring wil hê.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next