Die binnekamer (eBoek): Kom vind innerlike krag by God vir 'n lewe van oorwinning (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die binnekamer (eBoek): Kom vind innerlike krag by God vir 'n lewe van oorwinning (Afrikaans Edition)

Price not available for United Kingdom

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Angus Buchan
ISBN / ASIN B00J09ZC0K
ISBN-13 978B00J09ZC03
Marketplace United Kingdom 🇬🇧
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in DIE BINNEKAMER.
In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere:
• stil by Jesus rus
• God se stem hoor
• die krag van die Woord ervaar
• troos vind in moeilike tye
• God se leiding soek om besluite te neem
Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die Bybelse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens gehad het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul gemeenskap maak, kan verander.
DIE BINNEKAMER is bedoel vir elkeen wat ’n inniger wandel met die Here wil beleef.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next