God se droom vir jou lewe (eBoek): Wees uniek soos Hy jou gemaak het (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Stasi Eldredge
PublisherCHRISTELIKE UITGEWERSMPY
ISBN / ASINB00JBF2SXC
ISBN-13978B00JBF2SX6
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
GOD SE DROOM VIR JOU LEWE sal hoop bring vir elke vrou wat wonder of haar lewe ooit kan verander, of sý ooit kan verander.
In hierdie boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit die verlede neer te lê en God se drome vir hulle aan te gryp. Ons kan onsself nie genees nie. Ons kan nie uit onsself ons ware self word nie. Maar ons is nie aan onsself oorgelaat nie – God wil elke vrou genees.
GOD SE DROOM VIR JOU LEWE is elke vrou se reisgenoot op die belangrikste reis wat sy kan onderneem – die reis om haar ware self te word deur God se liefde. Die vrou wat God haar geskep het om te wees.