Die strooimeisie (eBoek) (Hickory Hollow) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Die strooimeisie (eBoek) (Hickory Hollow) (Afrikaans Edition)

Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Beverly Lewis
ISBN / ASIN B00JGU5RJ4
ISBN-13 978B00JGU5RJ7
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Joanna Kurtz het al verskeie kere voor die kansel gestaan, maar nog nooit as ’n bruid nie ...
Dié jong Amish-vrou skryf in die geheim en droom daarvan om eendag haar stories te laat publiseer – iets wat totaal ongehoord is in die Amish-gemeenskap. Sy het ook ’n geheime kêrel wat haar die hof maak. Maar hy is nie van die Lancaster-distrik nie ...
Eben Troyer hoop om Joanna Kurtz sy bruid te maak – as hy eendag sy ouers se plaas in Shipshewana, Indiana, kan verlaat. Eben se enigste broer het egter sy rug gekeer op die Amish-gemeenskap. Deur dit te doen het hy Eben se hoop op ’n lewe saam met Joanna so te sê vernietig. Intussen is Joanna se geduld besig om op te raak. Sal sy ooit méér as net ’n strooimeisie wees?
DIE STROOIMEISIE is die tweede boek in die HICKORY HOLLOW-reeks.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next