Ena Murray Keur 1 (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00JQFZUDW.html

Ena Murray Keur 1 (Afrikaans Edition)

PublisherJasmyn

Book Details

Author(s)Ena Murray
PublisherJasmyn
ISBN / ASINB00JQFZUDW
ISBN-13978B00JQFZUD2
Sales Rank544,950
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake?

In Die man met die geel oë gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Bröm aan hom die opdrag om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses só skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word.

En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in ’n lewensgevaarlike situasie . . .

More Books by Ena Murray

Donate to EbookNetworking
Prev
Next