As Die Koeie Huis Toe Kom (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00JXMPPCE.html

As Die Koeie Huis Toe Kom (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Andrew Barlow
ISBN / ASINB00JXMPPCE
ISBN-13978B00JXMPPC2
MarketplaceUnited Kingdom  🇬🇧

Description

Hierdie is 'n bundel in twee dele. Deel Een beslaan agt verhale, almal denkbeeldig, wat afspeel in die tydperk van Paul Kruger in die Marico en aangrensende gebiede soos die Oos Noord Transvaal en Betsjoeanaland. Dit was 'n woelige tydperk in daardie gebiede en die verhale weerspieël die toestande asook die optrede en gewaarwordinge en ervaringe van die mense.

Deel Twee bestaan uit agt sketse wat almal waar is. Dit is die soort gebeure wat mense soms op hulle lewenspaaie teëkom. In elkeen van die sketse is daar omstandighede en gebeure en ervarings wat 'n mens kan laat diep dink. Hoe dikwels begryp mense die betekenis van gebeure en die wedersydse werkinge van mens tot mens op die mense wat betrokke is by die gebeure? Dit en ander aangeleenthede spruit hieruit voort. Elkeen moet self uitmaak hoe dit hom of haar raak.

More Books by Andrew Barlow

Donate to EbookNetworking
Prev
Next