Vergewe, maar nie vergete nie? (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Vergewe, maar nie vergete nie? (Modern) (Afrikaans Edition)

Author Abby Green
Price not available for United Kingdom

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Abby Green
ISBN / ASIN B00K54GPOG
ISBN-13 978B00K54GPO3
Marketplace United Kingdom 🇬🇧
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
“Tot my spyt moet ek erken dit behoort die moeite werd te wees om so ’n enorme bedrag te betaal om jou in my bed te kry.”
Siena DePiero mag wel blou bloed hê, maar sy dink niks van haar pa se flambojante leefstyl nie. Vir haar het dit nog net ellende gebring. Maar toe die gesin se seepbel bars en die twee susters brandarm agterbly, is Siena se maagdelikheid haar enigste bate . . .
Andreas Xenakis, wat jare lank wag om wraak te neem, kan nie wag om Siena in sy bed te kry nie – oorgelewer aan sy genade. Maar ná slegs een nag saam verdwyn al Andreas se vooroordele. Behoort hy Siena nie dalk jammer te kry nie . . .?
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next