Vyf tale van die liefde (eBoek): Wys jou liefde en toewyding in die taal wat jou lewensmaat kan verstaan (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00MR1J63W.html

Vyf tale van die liefde (eBoek): Wys jou liefde en toewyding in die taal wat jou lewensmaat kan verstaan (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Gary Chapman
ISBN / ASINB00MR1J63W
ISBN-13978B00MR1J636
MarketplaceFrance  🇫🇷

Description

Die behoefte aan romantiese liefde is diep in ons onderbewussyn gewortel. Tydskrifte publiseer artikels oor hoe om die liefde in die huwelik lewend te hou. Daar is talle boeke oor die onderwerp beskikbaar, en TV en radio saai dikwels programme daaroor uit. Om die liefde in ons huwelik lewend te hou is ’n baie ernstige saak. Soms gebeur dit tog dat ons begin voel die liefde het verflou of selfs verdwyn. Doktor Gary Chapman het tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op verskillende maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Hierdie boek bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om sy eie taal asook die van sy maat te identifiseer. Kom ontdek hoe om jou liefde op die regte manier te kommunikeer en die romanse sal van nuuts af in jou huwelik blom.

More Books by Gary Chapman

Donate to EbookNetworking
Prev
Next