'n Afspraak met die ysprinses (Medies) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

'n Afspraak met die ysprinses (Medies) (Afrikaans Edition)

Author Kate Hardy
Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Kate Hardy
ISBN / ASIN B00O1V4F6E
ISBN-13 978B00O1V4F69
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Gekoop deur ’n onweerstaanbare dokter – wat haar emosies en sinne op hol jaag . . .

Die terughoudende dokter Abigail Smith, spesialis-in-opleiding en dogter van ’n rockster, probeer altyd uit die kollig bly. Maar dit het haar die reputasie as die hospitaal se “ysprinses” besorg – iets wat sy vasbeslote is om af te skud. Dit is hoekom sy op die verhoog is, te koop aan die hoogste bieër vir haar hospitaal se liefdadigheidsveiling.

Abby verwag nie dat iemand op ’n afspraak met haar gaan bie nie en is verstom toe die hospitaal se hartebreker en gesogte vrygesel, dokter Lewis Gallagher, haar koop. En hy is van plan om Abby van haar terughoudendheid te genees . . .
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next