Verleiding flous nooit (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00S1CGCD8.html

Verleiding flous nooit (Modern) (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Sara Craven
ISBN / ASINB00S1CGCD8
ISBN-13978B00S1CGCD9
Sales Rank1,662,234
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Blosend, op heter daad!

Octavia Denison het nog altyd presies geweet wat sy wil hê – maar dit is voordat sy in ’n vergelykende situasie betrap word deur die smeulende, gewese rockster Jago Marsh. Tavy is diep verneder . . . en te oordeel na die glinstering in sy goue oë het hy alles gesien – en daarvan gehou!
Gewoond daaraan om sy sin te kry, is die miljoenêr Jago Marsh vasbeslote om die identiteit van die geheimsinnige rooikopverleidster wat onregmatig sy eiendom betree het, te onthul . . . én om die hunkering wat sy in hom wakker gemaak het te bevredig. Maar om Tavy te verlei, blyk moeiliker te wees as wat hy verwag het – veral omdat sy vasbeslote is om soveel afstand moontlik tussen hulle te kry! Dis tyd om alles op die spel te plaas . . .

More Books by Sara Craven

Donate to EbookNetworking
Prev
Next