'n Bereidwillige koningin (Modern) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00T343DOY.html

'n Bereidwillige koningin (Modern) (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Kate Hewitt
ISBN / ASINB00T343DOY
ISBN-13978B00T343DO0
Sales Rank1,739,894
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Onskuldig in die koning se bed . . .

Alessandro Diomedi was bestem om die opvolger tot die troon in Maldinië te wees. Maar hy het nooit verwag om werklik as koning gekroon te word nie. Daar was heelwat omwentelinge in sy land tydens die vyftien jaar wat hy in Kalifornië was, hoewel een ding nie verander het nie . . . die vrou met wie hy nou moet trou.
Van kindsbeen af is Liana Aterno vir haar rol as die perfekte koningin voorberei. Maar intussen het Sandro ’n donker, siniese man geword wat haar onmiddellik opstandig maak.
Hulle eerste hartstogtelike soen laat egter die vonke tussen hulle spat. En nou is Sandro vasbeslote om al die passie te ontketen wat sy misterieuse koningin agter haar fasade van kilheid wegsteek.

More Books by Kate Hewitt

Donate to EbookNetworking
Prev
Next