Golwe van versoeking (Medies) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Marion Lennox
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB00T4K2MJY
ISBN-13978B00T4K2MJ4
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
Onweerstaanbare versoeking . . .
Haar seun se branderplankongeluk bring internis Kelly Eveldene van aangesig tot aangesig met die een man wat sy gehoop het sy nooit weer hoef te sien nie; die aantreklike ortopediese chirurg, dokter Matt Eveldene.
Die pragtige Kelly laat Matt nie net hulle pynlike verlede herroep nie, maar sy laat ook nuwe, onaanvaarbare begeertes in Matt opvlam. Kelly is beslis ’n taboe. Maar wie kan die versoeking van verbode vrugte weerstaan?