Ek glo (eBoek): Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00TKIH9KC.html

Ek glo (eBoek): Leef die storie van die Bybel om meer soos Jesus te word (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Randy Frazee
ISBN / ASINB00TKIH9KC
ISBN-13978B00TKIH9K3
Sales Rank1,753,761
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Hoe moet jy dink, optree en lewe om soos Jesus te wees? Of jy al DIE STORIE gelees het of nou nuut begin met EK GLO, hierdie boek sal die groot waarhede van die Bybel op ’n duidelike en toeganklike manier aan jou bekendmaak.
Randy Frazee is die hoofredakteur van hierdie merkwaardige boek. EK GLO neem jou op ’n reis om in jou geloof, aksies en karakter meer soos Jesus te word. Die 30 hoofstukke in die boek is in drie oorhoofse temas verdeel:
• 10 sleutelgeloofsbelydenisse van die Christelike geloof
• 10 sleutelgewoontes van ’n volgeling van Jesus
• 10 sleuteldeugde wat kenmerkend is van iemand wat meer soos Jesus begin word
Elke hoofstuk bevat teks uit die Bybel NUWE LEWENDE VERTALING met teksverwysings om jou te help om die tematiese storie van die Bybel te leef. Die besprekingsvrae waarmee die boek afgerond word, is ideaal om hierdie reis saam met ander gelowiges te onderneem.

More Books by Randy Frazee

Donate to EbookNetworking
Prev
Next