Onvoorsiens 'n pa (Inspirerend) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00UZ8OFTY.html

Onvoorsiens 'n pa (Inspirerend) (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00UZ8OFTY
ISBN-13978B00UZ8OFT4
Sales Rank1,339,658
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

’n Nuwe gesin!

Denny Norquest het ’n plan: Huur ’n plaas in Hartley Creek en boer met beeste. Maar die baba wat onverwags op sy drumpel beland, verander alles en skielik is hy op doekediens – sonder ’n einde in sig! Evangeline Arsenau van die boekwinkel voel so half verplig om die aantreklike enkelpa met sy babadogtertjie te help. Hoewel sy op die harde manier geleer het mans is nie te vertrou nie, het Denny se onverwagse toewyding aan sy dogter haar voete onder haar uitgeslaan en raak sy halsoorkop op pa én dogter verlief.
Die vraag is: Is sy bereid om die skanse te laat sak wat sy om haar hart opgerig het, en die kans te waag om vir altyd gelukkig saam met Denny te woon?

More Books by Carolyne Aarsen

Donate to EbookNetworking
Prev
Next