Vlerke vir jou hart (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Vlerke vir jou hart (Afrikaans Edition)

Publisher LAPA Uitgewers
Book Details
Author(s) Frenette van Wyk
Publisher LAPA Uitgewers
ISBN / ASIN B00W1X9IDE
ISBN-13 978B00W1X9ID2
Sales Rank #873,490
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Bronwen woon ’n sjokolateurkursus in ’n eeue-oue kasteel by. Die aantreklike Sylvain is die eienaar en kursusaanbieder, en sommer gou laat hy haar hart vinniger klop. Hy verwelkom haar in die verbode tuin van die kasteel waar hy sy manjifieke duiwe aanhou, maar waar ook ’n leë graf is ...
Toe Coco die duif wegraak en vreemde ligte en geluide die studente se hare laat rys, besef hulle die verbode vleuel van die kasteel huisves iets sinisters.
Bronwen kry ’n kans om by die verbode vertrek in te gaan, waar ’n groot verrassing vir haar wag. Sy en Sylvain slaag daarin om die raaisels op te los en saam aan hulle toekoms te beplan.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next