Haar ma se kind (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

Haar ma se kind (Afrikaans Edition)

Author Helena Hugo
Publisher Lux Verbi
Price not available for India

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Helena Hugo
Publisher Lux Verbi
ISBN / ASIN B00W5PDJBA
ISBN-13 978B00W5PDJB7
Marketplace India 🇮🇳
Description
Dania Pietersen is Dora en Jonnie Stals se susterskind wat vandat sy tien jaar oud is, by hulle inwoon. Sy is ’n modelkind wat haar sakgeld verdien deur babas en ou mense op te pas, in die skool en op die sportveld presteer, en boonop oulik toneel speel. Vakansies gaan sy gereeld na Ma-Lea in Worcester, tensy Jo-Anne al die pad van Londen af kom kuier. Dan roer sy nie, want tussen hulle is daar ’n baie spesiale band.

Volgende jaar is Dania sestien en Dora en Jonnie kan dit nie meer ontken nie: Dania hoort nie by hulle nie – sy is haar ma se kind. Maar wie gaan dit vir haar sê? Hoe kan hulle, noudat dit lyk asof die dag van waarheid weer eens uitgestel moet word.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next