⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Marlie en Ian is getroud ná ’n warrelwindromanse. Nou is die wittebroodstadium verby en hulle moet besluit: Verower weer mekaar se harte of laat toe dat dokter Sybil Beek slaag om hul huwelik te laat ontspoor.