'n Soen maak alles reg (Strelend) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B0133OADH4.html

'n Soen maak alles reg (Strelend) (Afrikaans Edition)

Book Details

Author(s)Gina Wilkins
ISBN / ASINB0133OADH4
ISBN-13978B0133OADH7
MarketplaceUnited Kingdom  🇬🇧

Description

Een aand is nooit genoeg nie! Mense gebruik allerhande woorde om Logan Carmichael te beskryf, maar “romanties” is nie een van hulle nie. Selfs hy besef hoe ironies dit is dat hy nou die mede-eienaar van die Bride Mountain Inn is! Tot hy halsoorkop verlief raak op die een vrou wat vasbeslote is om net-net buite bereik te bly.
Alexis Mosley is seker die enigste troubeplanner op aarde wat nie in vir-ewig-en-altyd-gelukkig-saam glo nie. Sy dink sy en Logan kan hulle affair ongeërg hou sonder om hulle te verbind. Niks meer nie. Maar namate sy haar aand ná aand aan hom oorgee, begin Alexis wonder of hulle nie dalk tóg ’n sprokieseinde kan hê nie . . .

More Books by Gina Wilkins

Donate to EbookNetworking
Prev
Next