'n Tuiste vir die windmakerdokter (Medies) (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Dianne Drake
PublisherJacklin Enterprises
ISBN / ASINB0133REFEI
ISBN-13978B0133REFE7
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
Dokter Justin Bergeron is terug in die diep suidelike deel van Amerika. Die kwajongstreke van sy jeugjare is egter nie vergete nie en kortwiek sy pogings om hedendaagse geneeskunde te beoefen. Sy enigste ondersteuner . . . verleidelike, aantreklike verpleegster Mellette!
Ná die verlies van haar man is Mellette egter traag om die uiters aantreklike Justin in haar lewe toe te laat. Het hierdie hartebreker nie juis ’n hart wat hare kan steel nie?
Ná die verlies van haar man is Mellette egter traag om die uiters aantreklike Justin in haar lewe toe te laat. Het hierdie hartebreker nie juis ’n hart wat hare kan steel nie?