Dans van die Liefde (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Dans van die Liefde (Afrikaans Edition)

Author Arnold lacock
Publisher Arnold lacock
Book Details
Author(s) Arnold lacock
Publisher Arnold lacock
ISBN / ASIN B013M4KQS6
ISBN-13 978B013M4KQS2
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Description
ek dop jou uit jou lapomhulsel
en drup jou naaktheid
oor my lyf se hunkering
jou vrouelyf is ‘n honger valk
wat uit my bedelhande eet
my mond verf jou meesterstuk
ek verslind jou rypste vrug
my lendene bars oop
en vou jou bronstig toe
jy bring jou kelk weer en weer
en skink vir ons ‘n heildronk
tot ons lywe leeggetap
oor die sterre na die maan toe stap

Erotiese gedigte vir almal wat liefhet...
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next