Bloed op haar hande: Vroue agter tralies (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Carla van der Spuy
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB014FDP3JA
ISBN-13978B014FDP3J2
MarketplaceFrance 🇫🇷
Description
Wat laat vroue moor? En hoe voel dit om ’n sel met moordenaresse te deel? Carla van der Spuy besoek vier vrouetronke reg oor Suid-Afrika en klim in die koppe van vroue wat geweldsmisdade gepleeg het. Sy kuier by die babas gebore agter tralies, vier Kersfees in die tronk en gesels van aangesig tot aangesig met mesmoordenaresse, huurmoordenaresse, ’n kleptomaan en prostituut. Vrouens met bloed op hulle hande. Wat het so verskriklik skeef in hul lewens geloop? En is daar ’n mens agter die misdadiger?
