Lizamore se onwillige nuwe eienaar (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B014WU2L8M.html

Lizamore se onwillige nuwe eienaar (Afrikaans Edition)

AuthorIna Bergh
PublisherIna Bergh

Book Details

Author(s)Ina Bergh
PublisherIna Bergh
ISBN / ASINB014WU2L8M
ISBN-13978B014WU2L85
Sales Rank457,159
MarketplaceUnited States  🇺🇸

Description

Asof die plaas in die Vrystaat wat Estie Malan onverwags en onwillig erf nie genoeg is nie, moet sy haar onuitstaanbare nuwe buurman verduur. Melt Naude is arrogant, en tog, sy kan hom nie weerstaan nie. Hy laat haar smelt, maar daarteen veg sy.
Sy sal haar nie deur ? inmengerige buurman laat hiet en gebied nie. Nog minder terwyl ? ander vrou aan hom hang. Maar alles is nie pluis nie. Die poging om by haar huis in te breek, verwar haar. Soek iemand iets? Haar tante was eksentriek, die voorwaardes vir die erfporsie vreemd. Maar tante Estella het duidelik haar planne agtermekaar gehad... en vir ? nog groter verrassing gesorg.
Donate to EbookNetworking
Prev
Next