Nie net 'n skynhuwelik nie (Strelend) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

Nie net 'n skynhuwelik nie (Strelend) (Afrikaans Edition)

Author Lucy Gordon
Book Details
Author(s) Lucy Gordon
ISBN / ASIN B015Y8M8HU
ISBN-13 978B015Y8M8H8
Sales Rank #319,462
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Sally Franklin se besoek aan Venesië is veronderstel om ’n nuwe begin te wees, nie om in ’n onverwagte huwelik met die aantreklike Damiano Ferrone te tree nie. Dalk is die onweerstaanbaarheid van die trouaanbod toe te skryf aan Venesië se betowering of bloot Damiano se sexy voorkoms.
Damiano soek die perfekte ma vir sy seuntjie en gaan ’n geriefshuwelik met Sally aan. Maar kort voor lank sien Damiano vir Sally in ’n heel nuwe lig en besef hy het baie meer gekry as wat hy verwag het . . . sowaar ’n vrou!
Donate to EbookNetworking
Prev
Next