ANDERKANT DIE HORISON (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

ANDERKANT DIE HORISON (Afrikaans Edition)

Publisher H. Cloete
Book Details
Author(s) Rika du Plessis
Publisher H. Cloete
ISBN / ASIN B017746XF2
ISBN-13 978B017746XF9
Sales Rank #204,716
Marketplace United States 🇺🇸
Description
Die vonke spat toe Danica en Werner in vreemde omstandighede kennis maak. Hulle stamp kop, die een so hardekwas soos die ander, met Bertie, die engelkind met die liggaam van ‘n groot man en die verstand van ‘n kind, in die middel. Om dinge verder te kompliseer, is daar Werner se broer met die sluwe brein, Dillon die krimineel, en Werner se eksverloofde, Malinda.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next