Proe die Klein-Karoo (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Proe die Klein-Karoo (Afrikaans Edition)

Author Beate Joubert
Publisher Struik Lifestyle
Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
Author(s) Beate Joubert
Publisher Struik Lifestyle
ISBN / ASIN B018VO6ET2
ISBN-13 978B018VO6ET3
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek – dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next