Skaakveld (Afrikaans Edition)
Book Details
PublisherChantal Pretorius
ISBN / ASINB01CU98XRA
ISBN-13978B01CU98XR6
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Dit is vuurwarm in die Hel. Die rooi-bruin grondpaaie is byna verkrimmel in grys as. En die ligtebruin hoë berge gaan saam met ’n stomende, brandende oranje-rooi waterfontein. Ook dodelik; sondig is alles hier. Nie enige wese wat van flees en bloed gemaak is se tuiste nie. Alles in die Hel is eg. Sadisties. Vol van demoniense werkers, bose prinse en flankeerde vrouens.
Calvin staan op ’n wankelrige brug, met ’n klein aardbol in sy hande. Hy rol met sy wysvinger die aardbol in die rondte. Op ’n aardbol lyk die wêreld maar klein. Maar in die werklike lewe is die aarde groter; ovaal; baie gevaarlik.
En skaakspel is belangrik in die Hel. Dit gee jou vryhied, sonder verskonings. Maar as jy verloor, dan gaan jy saam met die as verdwyn.
Dan lig Calvin sy kop op. Hy kyk na die skaakveld. Dis nooit stil binne die skaakveld nie. Sy ore spits om na die onmenslike geluide van demone te hoor. Die demone lag oor die spelers wat teen mekaar kompenteer.
“Wen! Verloor! Wen!†Kan Calvin, Pulla hoor skree. “Geen vrypas vir jou nie Allup.†Allup en Pulla is tweelinge: albei is vinkel en koljander.
Calvin besluit om die brug te los. En hy spring oor die swartroos heinings. Die makietie is nog lewendig. Toe hy eindelik by die speelveld aankom. Gaan staan hy by die swart betontrappe. Sien Allup in ‘n donkerhoek gedryf word.
Verdompe skaakspel!
Die gehoor lag kil. Want Allup het verloor, soos altyd. Arme vroumens, dink Calvin en skud ingedagte sy kop. Hy gluur na die skaakmuur se duiwel-kalender. Dis ‘n warm Sondagaand. En elke Sondag staan hy meters weg van die skaakveld af. Hy kan nie... mag nie nou daar ingaan nie.