Kortverhale van Stilfontein en ander stories (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Kortverhale van Stilfontein en ander stories (Afrikaans Edition)

Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
ISBN / ASIN B01EARIQC2
ISBN-13 978B01EARIQC9
Marketplace France 🇫🇷
Description
“Kortverhale van Stilfontein en ander stories” handel oor die klein dorpie tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noord-Wes provinsie, en sy mense. Die verhale is hoofsaaklik gebeurtenisse gesien uit die oë van die skrywer, Adriaan van der Westhuizen, wat 23 jaar in en om Stilfontein gewoon het. Die name van die karakters is eg en die verhale speel af in ‘n tydperk tussen 1970 en 1990. Diegene wat Springbok Radio, Ford Cortina’s, Dans van die flaminke en Haas Das kan onthou sal die nostalgie en humor van hierdie boek geniet!
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next