Verlief op die baas (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Madelein Stoltz
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB01GEHW7OY
ISBN-13978B01GEHW7O2
Sales Rank138,894
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Christi se baas is ’n moeilike man, en ook so aantreklik dat dit ongesond vir enige meisie se gemoedsrus is. Vir Darius moet alles reg verloop, anders is die duiwel los. Christi laat haar egter nie deur hom afskrik nie, al tokkel haar hart ’n spontane liefdesliedjie wanneer sy net aan hom dink.
Ondanks sy verhouding met die beeldskone Chloe, vra Darius háár, vreemd genoeg, om hom na glansgeleenthede te vergesel, al is dit die laaste ding waarvoor sy lus is.
Toe Christi besef sy het Darius liefgekry, weet sy sy kan nie langer vir hom werk nie, maar dan ontslaan hy háár en bied haar ’n baie meer permanente “pos” in die plek daarvan aan.