Bloedoffer vir Lilith (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Hugo Le Roux
ISBN / ASINB01N8PCDB7
ISBN-13978B01N8PCDB5
Sales Rank603,235
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Bobaasspeurder Hugo Le Roux is op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake.
Die koeël tref die man in die linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornament in ‘n veelkleurige reën oor sy bebloede gesig stort…
Met een vinnige beweging word die hoenderhaan onthoof sodat die bloed in ‘n dik, rooi straal oor die liggame spuit…Bobaasspeurder Hugo Le Roux is op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake.
Die koe l tref die man in die linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornament in n veelkleurige re n oor sy bebloede gesig stort
Met een vinnige beweging word die hoenderhaan onthoof sodat die bloed in n dik, rooi straal oor die liggame spuit