Weer eens Lilly (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)René van Zyl
PublisherLapa Uitgewers
ISBN / ASINB07Q2BM6PK
ISBN-13978B07Q2BM6P9
Sales Rank450,039
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Lilly maak sedert graad elf besluite met haar kop en ignoreer haar hart heeltemal. Maar blykbaar het haar hart voete van sy eie en loop waar hy wil. Veral agter haar eerste liefde, Migael, en ou herinneringe aan.
