Lekkerder as sjokolade (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Corné van Rooyen
PublisherLapa Uitgewers
ISBN / ASINB07Q2C45B9
ISBN-13978B07Q2C45B8
Sales Rank629,364
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
Leroux is beslis een van daardie mans waarteen haar ma Riana altyd gewaarsku het. Té aantreklik, té ryk, té wonderlik vir woorde. In kort, te goed om waar te wees en as sy nie oppas nie, is sy verlief voordat sy dit weet, maar gelukkig vir haar, is sy immuun teen mans.

