Pieter Paljas se Towerbeentjies (Afrikaans Edition)
Book Details
Author(s)Brown, Sonja
PublisherMalherbe Uitgewers
ISBN / ASINB07WKF4MDJ
ISBN-13978B07WKF4MD9
AvailabilityAvailable for download now.
Sales Rank99,999,999
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description
24 Julie 1966. In die hartjie van die winter. Ek onthou dit asof dit gister was, die geboortedag van Pieter Pansegrouw; leeu met vis-invloed sou ek later hoor. Goeie kombinasie as jy iets van sterrekunde af weet. Leeus is sterk, en visse is baie kreatief. Met die later jare was hy net bekend as Pieter Paljas, die mannetjie wat stilletjies truuks maar ook wonderwerke gedoen het. Pieter met die groot blou oë en die skaam gesiggie het later ontaard in Pieter met die groot blou oë en die sakkie vol toorgoed. ‘n Sangoma van formaat.
