Kleur Kom Nooit Alleen Nie (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Antjie Krog
PublisherKwela Books
ISBN / ASIN0795701179
ISBN-139780795701177
Sales Rank10,252,493
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika - elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel. Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap).