Die Groot Boek Van Groot Vragmotors: En 'n Paar Kleintjies Ook (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Megan Cullis
PublisherProtea Boekhuis
ISBN / ASIN1869195566
ISBN-139781869195564
Sales Rank5,530,880
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Van massiewe wipbakvragmotors, tot baie hoe mobiele hyskrane; kinders kan die grootste, langste en sterkste vragmotors ontdek. Die boek is perfek vir seuns wat mal is oor vragmotors (en vir hulle pappa's). Die enorme vragmotors word op massiewe uitvoubladsye ten toon gestel. Dit is 'n groot boek, want vragmotors is groot!