Search Books

Die bruidseisoen: twee novelles: 'n Bruid vir vier Seisoene en Huwelik in die Herfs (Afrikaans Edition)

Author Helene de Kock
Publisher Human & Rousseau
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB00CRIJAAE
ISBN-13978B00CRIJAA2
Sales Rank2,016,748
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Die Bruidseisoen bestaan uit twee lang novelles. In ’n Bruid vir vier seisoene gaan hou Sanet Bornman in Venesië vakansie waar sy die nuus kry dat haar flambojante verloofde, Kallie, skielik getroud is. Maar gelukkig is daar ’n ou vriend wat haar onderskraag, iemand wat wéét dat die liefde die toets van vier seisoene moet kan deurstaan. In Huwelik in die herfs besluit Amara om Londen toe te gaan om helderheid te kry oor haar gevoelens vir Pieter Cronjé en oor sy huweliksaansoek. Die besoek bring haar egter weer in kontak met haar rampspoedige jeugliefde.