Tien jaar ná die moord op haar man, en die opspraakwekkende hofsaak, probeer Lente met haar lewe aangaan. Nuwe dorpie, nuwe bure, kunsklasse vir laerskoolkinders. Maar haar verlede haal haar in. 'n Ou kennis spoor haar op, en haar nuwe lewe word bedreig. Gaan sy weer vlug, soos sy soveel keer in die verlede gedoen het? Of gaan sy hierdie keer veg?
Sy het rustig geraak, hier op Klipgooi. Vriende gemaak, 'n tentatiewe verhouding begin. Alles hang nou in die weegskaal. En sy sal enigiets doen om die verlede finaal te besweer.
Waarskuwing: hierdie boek bevat geweld en sekstonele!
die slegte vrou (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)A Reyneke
PublisherBoekeniers
ISBN / ASINB01ILY9RAA
ISBN-13978B01ILY9RA2
Sales Rank177,113
MarketplaceUnited States 🇺🇸