Search Books

Maanhaar op haar stoep (Afrikaans Edition)

Author Adele Reynders
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB07BS7DN6P
ISBN-13978B07BS7DN66
Sales Rank1,314,848
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Danya is lief vir haar buurman, oom Donald Stewart. Hy is soos 'n pa en mentor vir haar. Maar van sy seun Adrian gaan sy nooit hou nie. Behalwe dat hy vrek aantreklik is, is hy 'n geldvraat, natuur-freak en ambisie-bliksem alles in een.. Sy kan hom nie eens as 'n soort broer waardeer nie, laat staan nog verlief raak op hom.
'n Liefdesverhaal, met 'n lag in die traan.
Dieselfde genre as Wanneer die son weer skyn

Similar Products