Danya is lief vir haar buurman, oom Donald Stewart. Hy is soos 'n pa en mentor vir haar. Maar van sy seun Adrian gaan sy nooit hou nie. Behalwe dat hy vrek aantreklik is, is hy 'n geldvraat, natuur-freak en ambisie-bliksem alles in een.. Sy kan hom nie eens as 'n soort broer waardeer nie, laat staan nog verlief raak op hom.
'n Liefdesverhaal, met 'n lag in die traan.
Dieselfde genre as Wanneer die son weer skyn
Maanhaar op haar stoep (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
⌛ 🇨🇦 Canada pricing being fetched…
Prices will appear once fetched — usually within a few minutes.
View in:
🇺🇸 USA
Book Details
Author(s)Adele Reynders
ISBN / ASINB07BS7DN6P
ISBN-13978B07BS7DN66
MarketplaceCanada 🇨🇦
Description ▲
Similar Products ▼
- Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Die Wraak is … Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- My Lewe in ’n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Terugreis na Môre (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Bosveldparadys se nuwe sjef & Soeter as sjokoladekoek (RomanzaLiefde) (Afrikaans Edition)
- Vandat ek kan onthou & Sonneblom-meisie (RomanzaLiefde) (Afrikaans Edition)
- Liewer ’n Stalkneg (Junior Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- MAANLIGAANDE OP SEKELBAAI (Afrikaans Edition)
- ’n Ontydige soen & Op die nippertjie (RomanzaLiefde) (Afrikaans Edition)