Toe Ronèl se lieflingperd verkoop word sien sy net een pad oop vir haarself: sy moet saam met hom gaan om te keer dat hy mishandel word oor die een fout wat hy het. So beland sy op Norval Equestria, die spoglandgoed van haar droomheld, die kampioenruiter Lourens Norval en kom al die eerste dag voor raaisels te staan wat haar dronkslaan. Hoekom koop Norval ’n perd wat gebore is vir dressuur, terwyl hy mik na die Olimpiese skouspringtoernooie? Hoekom moet Blazoen ’n ander naam kry? Wat weet die opperkneg Jackson? Hoekom tree die ander stalknegte so vreemd op? Wat het gebeur in die versteekte hutjie in die bosse? En om alles te kroon: hoekom verander die onbeskofte Norval se houding teenoor haar ewe skielik? Iets is nie pluis nie.
Ronèl en haar nuwe vriendin Janet span saam om die geheime te ontrafel, wat lei tot ’n ontstellende klimaks in die skouspring-arena.
Liewer 'n Stalkneg (Junior Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Mary Sadler
PublisherGROENHEIDE BOEKE
ISBN / ASINB07MK34Q5Y
ISBN-13978B07MK34Q51
Sales Rank359,890
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Skoenpolitoer vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Die Wraak is ... Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Katrien (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Slaaisous vir die Liefde (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- My Lewe in 'n Tas (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)
- Ek vertrou jou (Afrikaans Edition)
- Elke dag, vir altyd (Afrikaans Edition)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- SOETSTE LIEFDE ONDER KAROO-STERRE (Afrikaans Edition)
- OPSLAGSOMER (Afrikaans Edition)