Search Books

Die Wraak is ... Soet? (Heideroos Romanse) (Afrikaans Edition)

Author Gerrie Oosthuizen
Publisher GROENHEIDE BOEKE
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
ISBN / ASINB07NTP296S
ISBN-13978B07NTP2968
Sales Rank333,284
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

Na ’n heerlike somerromanse raak Breggie verloof aan die opwindende Werner Gouws. Die galante heer vertoon egter sy ware intensies tydens hul verlowingspartytjie; waartydens Breggie ook sy ouer broer ontmoet. Dié beskuldig haar sommerso dat sy is ’n flerrie en ’n fortuinsoeker.

Gebreek, besluit Breggie om wraak te neem, maar dan blyk dit dat ouboet Marius is dalk nie so sleg soos die res van sy familie nie … of is hy ook maar net agter een ding aan?

Similar Products