Search Books

SOETSTE LIEFDE ONDER KAROO-STERRE (Afrikaans Edition)

Author Rika du Plessis
Publisher H Cloete
📄 Viewing lite version Full site ›
🌎 Shop on Amazon — choose country
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Share:
Book Details
PublisherH Cloete
ISBN / ASINB07P4MXFZM
ISBN-13978B07P4MXFZ9
Sales Rank708,406
MarketplaceUnited States 🇺🇸

Description

In ‘n donker nag vind Maurice die bewustelose meisie in die middel van die Karoo op die teerpad. Hy vat haar na sy huis toe op sy plaas. Toe hy later uitvind sy, Laurie, vlug voor mense wat haar wil doodmaak, besluit hy om haar te help. Hy het nie rekening gehou met ‘n jaloerse Adele nie, ook nie met ene Chris wat skielik troukoors het na hy uitgevind het van Laurie se ryk erfenis nie. Maar Laurie is die een wat die bagasie van sy verlede laat verdwyn, en hy is nie van plan om haar sommer so prys te gee aan almal wat haar wil hê nie.

Similar Products