Vakansieromanse – Mari Grobler
’n Spookvrou ’n eksentrieke antieke handelaar ’n man op ’n wit perd en ’n swart Labrador wat ’n pet dra. Dit is níé wat Lee-Anne verwag het om op Boesmansriviermond te vind nie. Sy het ook nie verwag om verlief te raak op Johann die man wat haar van gewisse verdrinking gered het nie!
BONUSKORTVERHAAL!
Meng dit goed – Salma Swanepoel
Marié ‘n weduwee kan maar net nie koek bak nie. Alleen in haar meenthuisie haal sy die een flater ná die ander uit die oond. Totdat die meisiekind van langsaan se wewenaar-oupa begin raad gee.
Vakansieromanse & Meng dit goed (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Mari Grobler, Salma Swanepoel
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB07TV2GHMM
ISBN-13978B07TV2GHM9
Sales Rank613,935
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Similar Products ▼
- Liefde is 'n spansport & Belliedans op die dune (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Hoogsomerliefde (Afrikaans Edition)
- Alex & Ik hou van je (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Lank, donker en dierbaar (Afrikaans Edition)
- Die verkeerde man (Afrikaans Edition)
- #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Ompad verby die maan & Die magic van die maan (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)