Ompad verby die maan & Die magic van die maan (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
📄 Viewing lite version
Full site ›
Price not listed
🛒 Buy New on Amazon 🇺🇸
Book Details
Author(s)Cheryl Rogers, Frenette van Wyk
PublisherLAPA Uitgewers
ISBN / ASINB07VLMT1JT
ISBN-13978B07VLMT1J0
Sales Rank682,443
MarketplaceUnited States 🇺🇸
Description ▲
Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op ’n maanverligte aand langs ’n eensame pad kom ’n man wat soos ’n engel lyk tot Karien se redding. Sy besef gou dat liefde nie ’n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring. BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou ’n sexy Cabriolet gery het of ’n Franse baret gedra het en met ’n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het … Of haar op ’n date gevra het en sy ’n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ... Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?
Similar Products ▼
- #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Tweede kans op Geluk (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Aandsterbelofte (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Liefde is wynrooi (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Altyd net jy (Afrikaans Edition) (Romanza)
- Hartsbesit (Afrikaans Edition) (SuperRomanza)
- Vakansieromanse & Meng dit goed (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Vlug van haar hart & Vlinders digkuns en hy (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Blinkpoets die liefde & Skurwe hande wat kan (Afrikaans Edition) (RomanzaLiefde)
- Lank donker en verleidelik (Afrikaans Edition)