Lees Sonder Grense: Die Volstruis-Boek 2 (Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Lees Sonder Grense: Die Volstruis-Boek 2 (Nuwe Afrikaans Lees Sonder Grense) (Afrikaans Edition)

Book Details
ISBN / ASIN 0636017559
ISBN-13 9780636017559
Sales Rank #99,999,999
Marketplace United States 🇺🇸
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multikulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Pret-lesse met blokkiesraaisels, raaisels, speletjies en grappies maak lees nog lekkerder. Verskillende tekssoorte soos rympies, stories , dramas, koerantberigte en prentverhale otwikkel lees- en visuele geletterdheid. Tematiese lesbenadering bevorder taal oor die vakgrense heen en treffende visuele materiaal en ontwerp prikkel leeslus.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next