⭐ Ratings & Reviews
No reviews yet — be the first!
No reviews yet.
📖 Description
Hierdie leesreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling het opwindende leesaktiwiteite wat interaksie en gesprek in die klaskamer stimuleer. Die multikulturele inhoud verryk die leser se ervaringswereld. Pret-lesse met blokkiesraaisels, raaisels, speletjies en grappies maak lees nog lekkerder. Verskillende tekssoorte soos rympies, stories , dramas, koerantberigte en prentverhale otwikkel lees- en visuele geletterdheid. Tematiese lesbenadering bevorder taal oor die vakgrense heen en treffende visuele materiaal en ontwerp prikkel leeslus.