Nuwe Afrikaans Sonder Grense: Gr 4: Onderwysersgids (Second Language: Nuwe Afrikaans Sonder Grense) (Afrikaans Edition) Buy on Amazon
Facebook LinkedIn

Nuwe Afrikaans Sonder Grense: Gr 4: Onderwysersgids (Second Language: Nuwe Afrikaans Sonder Grense) (Afrikaans Edition)

Price not available for France

You can still browse on Amazon. Try another country above.

Book Details
ISBN / ASIN 0636032531
ISBN-13 9780636032538
Marketplace France 🇫🇷
Ratings & Reviews No reviews yet — be the first!

No reviews yet.

Description
Die splinternuwe reeks vir leerders van Afrikaans as bykomende taal is dinamies en gebruikersvriendelik. Dit is n maklike manier om uitkomsgebaseerde onderwys baas te raak. Die reeks bied n verskeidenheid tekste aangevul met take en aktiwiteie wat die leerders binne die bepaalde konteks die geentheid bied om op oorspronklike wyse met die taal om te gaan en tog ook die leesvaardigheid te ontwikkel en woordeskat vas te le en uit te brei. Die materiaal genoeg in die bree om die onderwyser n insig te gee in die rigting wat ingeslaan word met uitkomsgebaseerde onderwys, sonder omdie belangrike beginsels van luister-, skryf-, praat- en leesonderrig buite rekening te laat.
Donate to EbookNetworking
No Prev
No Next