Appels swaai vir 'n Veearts (Afrikaans Edition) Buy on Amazon

https://www.ebooknetworking.net/books_detail-B00AT0RP04.html

Appels swaai vir 'n Veearts (Afrikaans Edition)

Book Details

ISBN / ASINB00AT0RP04
ISBN-13978B00AT0RP02
MarketplaceIndia  🇮🇳

Description

'n Humoristiese liefdesverhaal. Al kan Katryn al vir jare nie besluit of sy eintlik haar pa se seuntjie of dogtertjie moet wees nie, is sy doodtevrede met die meeste kaarte wat haar toebedeel is. En toe word haar lewe lekker omgekrap as gevolg van haar ouers se skielike skuif en 'n veearts wat 'n 'duisendjaar huurpagstelsel' ooreenkoms met haar pa gesluit het om 'n stukkie grond by hom te huur.
Liefde op 'n later ouderdom. Katryn is seker dat geen man meer haar voete onder haar kan uitslaan nie. Sy is immers 'n regte rissiepit, rooi hare en al, wat kan appels plant as dit moet. En sy kan nie wag om eendag vir dokter Ruan du Toit 'n regte shiner te gee nie. Hy verdien dit, mooi gesig of te not!

More Books by Adele Reynders

Donate to EbookNetworking
Prev
Next